On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Bou ’n beter toekoms vir jou skool!

Reinke SA, in samewerking met vennote, gee een skool die kans om ’n landbouprojek te ontwikkel!

Met die Die Besproei Vir Groei Landbouprojek vir Skole kry jou skool die geleentheid om landbou-onderrig, entrepreneurskap en voedselsekerheid te bevorder.

Wat kan deur die skool gewen word?

  • ’n Spilpunt
  • Pompe – ALGO Fluid Techniks SA Pty Ltd 
  • Saad – ATS en MayFord Seeds
  • Kunsmis – Omnia Fertilizer
  • Gewasbeskerming – Villa Crop Protection
  • Versekering – King Price Insurance
  • Beskikbaarheid van ’n trekker – Massey Ferguson
  • Klerasie – Salty Bush Wear
  • ’n Bemarkingspakket – OFM

Het julle toegang tot 1 tot 5 hektaar landbougrond en ’n betroubare waterbron? Het julle ’n goeie landbou-idee?  

Deel julle plan en vertel Reinke SA hoekom jou skool dié geleentheid verdien. Besoek reinkeafrica.co.za/2026/08/24/skole-projek/

Inskrywings open op 1 September en sluit op 31 Oktober 2026.

OFM is ‘n trotse mediavennoot van die Besproei Vir Groei Landbouprojek vir Skole.



@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.